| Modulekode | FAR 180 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Inleidende beginsels tot kliniese farmakoterapie. Kernfarmakoterapie en toespaslike kliniese aspekte van die mees algemene en prominente siektes en toestande. |
| Modulekrediete | 2.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Farmakologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App